Adele se eetplan én verloor gewig
Almal praat oor die Sirt-dieet. Hoekom? Sedert die Grammy-wenner Adele hierdie dieet gevolg het, het sy gewig verloor. Nié net lyk sy fantasies nie, hoewel sy nog altyd fantasties gelyk het, maar sy...
View ArticleMaklike gids: Kry jou somerlyf só
Dis lente en tyd vlieg nou behoorlik vinnig! Die jasse word stuk-stuk weggepak, die langbroeke word kortbroeke en die winkels word vol swembroeke. Ja, somer is op pad – binnekort tyd vir son, swem,...
View ArticlePasop! Dís wat stres aan jou doen
Stres het ons skaduwee geword. Kyk hier wat doen dit aan jou lyf! 1. Jou asemhaling versnel, ’n sneller vir asma, paniekaanvalle, infeksie van die boonste lugweg. 2. Tande: Jy kan daarop kners wanneer...
View ArticleMaak jou libido wakker: 8 maniere hoe
Dis wêreldwyd só: Vroue se seksdrang is aan ’t kwyn. Dalk omdat ons die eise van ’n loopbaan, kinders en eggenoot moet balanseer? Baie kenners meen die antwoord lê nie in ’n botteltjie pille nie –...
View ArticleAltyd moeg? Hier is ’n paar opkikkers
Dokters sê dis ons algemeenste klagte! Gesonde gewoontes (eet, slaap en oefening) is meestal die oplossing. En as jy blitsvinnig ’n bietjie oemf nodig het, probeer dié wenke eerder as koffie. FOTO...
View ArticleSUIKER: Dís wat dit aan jou doen
Ja, jy wéét jy moet minder soetgoed eet. Maar wat gebeur met jou lyf as jy dit oordoen? Hier is agt maniere hoe te veel suiker jou gesondheid kan beïnvloed. Jy gooi dit by jou tee/koffie. Voeg dit by...
View ArticleBorsel jy jou tande verkeerd?
Om mooi spierwit en gesonde tande te hê – en veral ’n Hollywood-glimlag! – bly maar ons almal se begeerte, maar dan moet jy die moets en moenies van tandesorg ken. Begin deur dié drie mites nek om te...
View ArticleLady Gaga in die hospitaal
Die Grammy-wenner Lady Gaga moes haar optrede by Rock In Rio-konsert in Brasilië kanselleer, ná sy in die hospitaal opgeneem is weens erge pyn, berig BBC. Lady Gaga ly nes Selena Gomez aan die...
View ArticleOns beantwoord jou 50 gewigsverlies-vrae (deel 2)
Twitter doen dit in 140 woorde. Ons dieetkundiges, Mariza, Suna, Martie en Suzelle, is nog meer kripties en beantwoord jou mees algemene vrae oor gewigsverlies in minder as 25 woorde. Wêreldwyd is daar...
View Article5 stappe in die oggend en verloor gewig!
Opstaan, opstaan en verloor gewig! Wil jy ’n paar kilogram afskud, meer energie kry en beter voel oor jouself? Dié gesonde oggendroetine is jou eerste tree in die regte rigting. Jy volg gedurig ’n...
View Article