Omdat ons omgee
Om ’n kankerlyer te versorg is soms moeiliker as om self met die siekte gediagnoseer te word omdat daar so baie emosies is en jy so magteloos voel. Twee ervare kanker-versorgers vertel hoe hulle...
View ArticleJou beste ‘buddy’ teen kanker
Jou beste kans teen kanker is om die siekte vroeg op te spoor. Hier is 8 maniere om jou kanker-risiko drasties te verlaag, gevolg deur ’n lys van die belangrikste kankertoetse vir elke dekade van jou...
View ArticleSterker as ons saamstaan #StrongerTogether
Is jou lewe of dié van iemand na aan jou deur kanker geraak? Deel die storie en inspireer ander, en staan ’n kans om deur 1Life verras te word met die ervaring van ’n leeftyd #StrongerTogether Jou...
View ArticleVIDEO: ‘Ek mis jou, ma’
’n Aktrise se huldeblyk aan haar ma. Kyk die video hier: Is jou lewe geraak deur kanker? Inspireer ander met jou storie #StrongerTogether Deel jou storie of iemand wat jy ken se storie HIER Lees nou...
View ArticleDieetkundige Mariza blog: Hoe maak jy jou kos gaar dat dit help gesond maak?
WENK 1 in ons kort reeks: Staal jouself teen dik dieet-beloftes! Tssshhhhhhh! Só sis die botter in die pan. Eers die spek. Dan later die eiers. Mmm. Dit ruik lekker en al die vet gaan jou lekker...
View ArticleWees aktief teen kanker
Niemand kies om kanker te kry nie, maar niemand wat kanker kry het regtig ’n keuse nie. Gelukkig is dit moontlik om positief te bly deur aktief deel te neem aan jou behandeling. ’n Kankerdiagnose kom...
View ArticleMy dogter se stryd teen kanker
Toe haar aktiewe jong dogter, dol op diere en die buitelewe, skielik tekens van uitputting toon, het René vermoed alles is nie pluis nie. Die waarskuwingsligte het vir René Viljoen (44) van Robertson...
View ArticleOns is sterker saam #StrongerTogether
Ontmoet ’n paar van die vroue wat benoem is in die #StrongerTogether-veldtog vir kankerbewustheid. Fatima Sherazi Fatima was oorstelp van vreugde toe sy hoor sy is swanger met haar tweede seun, want sy...
View ArticleNew York Modeweek se jongste modelle + kankerlyer steel kollig
Dit is nooit te vroeg om jou modelloopbaan te begin nie. Parade berig dat heelwat bekendes se kinders aan die Kids Rock!-modeskou by vanjaar se New York Modeweek deelgeneem het. Die Melissa &...
View ArticleVIDEO: ‘Opgee is nie ‘n opsie nie’ vertel ma oor haar kankerstryd
Cheryl de Wit was vasbeslote dat haar dogter nie sonder ‘n ma sou grootword nie en daarom was opgee nie ‘n opsie nie. Cheryl is suksesvol behandel vir borskanker en is die afgelope drie jaar in...
View ArticleVIDEO: Dís wat Cheryl op haar laaste dag van chemo gedoen het
Vergeet van dag tot dag. Met kanker moet jy leef van minuut tot minuut. Só sê Cheryl de Wit na sy drie jaar gelede met borskanker gediagnoseer is. Vandag is sy in remissie. Sy vertel hoe sy positief...
View ArticleTroetel jou hart op verrassende maniere
September is Hartmaand. Jy weet ’n gebalanseerde dieet, gereelde oefening en ’n stewige houvas op stres is ’n goeie voorskrif vir ’n gesonde hart. Maar hier’s ander maniere om jou hart te troetel …...
View ArticleDieetkundige Mariza blog: Twee, drie of ses keer op ’n dag?
Wenk 3 in ons kort reeks: Staal jouself teen dik beloftes van dunwees … In die vorige blog het ek meer vertel oor hoe net die manier wat jy jou kos gaarmaak, jou goeie gewigsverlies- en...
View ArticleHoe betaal jy vir kankerbehandeling?
Kankerbehandeling kan duur wees. Oorweeg die koste terwyl jy nog gesond is sodat jy in tye van siekte net op herstel kan fokus. Kankerkoste behels meer as doktersrekeninge, behandeling en hospitale....
View ArticleDaaglikse mites oor borskanker #8
Is ’n mammogram regtig pynlik? En maandelikse borsondersoek nodig? Wat van ’n gereelde mammogram? Die antwoorde verras jou dalk. Daar is soveel mites en verouderde idees in ons kop en op die Internet,...
View ArticleDieetkundige Mariza van Zyl blog: ’n Passie vir iets kan ’n probleem wees
Wenk 4 in ons kort reeks: Staal jouself teen dik dieetbeloftes. Dit kan nogal ’n probleem wees. ’n Passie vir iets. Miskien is jou passie jou werk of jou stokperdjie, ’n okkasie wat jy reël? ’n...
View ArticleDaaglikse mites oor borskanker #10
Is ’n mammogram regtig pynlik? En maandelikse borsondersoek nodig? Wat van ’n gereelde mammogram? Die antwoorde verras jou dalk. Daar is soveel mites en verouderde idees in ons kop en op die Internet,...
View ArticleDaaglikse mites oor borskanker #11
Is ’n mammogram regtig pynlik? En maandelikse borsondersoek nodig? Wat van ’n gereelde mammogram? Die antwoorde verras jou dalk. Daar is soveel mites en verouderde idees in ons kop en op die Internet,...
View ArticleDaaglikse mites oor borskanker #9
Is ’n mammogram regtig pynlik? En maandelikse borsondersoek nodig? Wat van ’n gereelde mammogram? Die antwoorde verras jou dalk. Daar is soveel mites en verouderde idees in ons kop en op die Internet,...
View ArticleDaaglikse mites oor borskanker #12

View Article