Quantcast
Channel: Gesond – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 219

VIDEO: ‘Opgee is nie ‘n opsie nie’ vertel ma oor haar kankerstryd

$
0
0

Cheryl de Wit was vasbeslote dat haar dogter nie sonder ‘n ma sou grootword nie en daarom was opgee nie ‘n opsie nie.

Cheryl is suksesvol behandel vir borskanker en is die afgelope drie jaar in remissie. Toe sy gediagnoseer is was haar lewensuitkyk allesbehalwe positief – totdat sy besluit het om met alles in haar te baklei ter wille van haar dogter.

Kyk die video hier:

Is jou lewe geraak deur kanker? Inspireer ander met jou storie #StrongerTogether

Deel jou storie HIER

Is jou lewe of dié van iemand na aan jou deur kanker geraak? Deel die storie en inspireer ander. So staan jy ook ’n kans om deur 1Life verras te word met ’n besonderse ervaring #StrongerTogether

Finansiële beskerming en ondersteuning is baie belangrik wanneer dit kom by kanker.Lees meer oor die 1Life All Woman-polis wat spesiaal ontwerp is om vroue en hul kinders by te staan ten tyde van ’n kankerdiagnose, insluitend noodsaaklike voordele om te help in ’n noodgeval.

Vrywaring

Die opinies en ervaringe wat deur die individue in hierdie persoonlike vertellings gedeel word, is geensins daarop gemik om enige produk of diens te bemark of te ondersteun nie – nie kommersieel, in die kleinhandel of andersins nie.

1Life

Is jou lewe of dié van iemand na aan jou deur kanker geraak? Deel die storie en inspireer ander, en staan ’n kans om deur 1Life verras te word met die ervaring van ’n leeftyd. #StrongerTogether

The post VIDEO: ‘Opgee is nie ‘n opsie nie’ vertel ma oor haar kankerstryd appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 219

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!