Is ’n mammogram regtig pynlik? En maandelikse borsondersoek nodig? Wat van ’n gereelde mammogram? Die antwoorde verras jou dalk.
Daar is soveel mites en verouderde idees in ons kop en op die Internet, dis dikwels moeilik om feit en verdigsel oor borskanker te onderskei. Prof. Justus Apffelstaedt, medeprofessor by die Universiteit Stellenbosch en hoof van die Tygerberg-hospitaal se borskliniek, gee antwoorde.
MITE 9
’n Borsvergroting maak dit moeiliker om borskanker op te spoor en jou risiko is dus groter.
WAARHEID
Dit vermeerder nie jou klierweefsel nie en daarom ook nie jou risiko nie. Dis wel nodig dat ’n ervare radiografis jou mammogram dan doen, aangesien spesiale tegnieke nodig
Is jou lewe geraak deur kanker?
Deel die storie en inspireer ander, en staan ’n kans om deur verras te word met ’n paar onvergeetlike dae in Kaapstad #StrongerTogether
Lees ook
- Daaglikse mites oor borskanker #1
- Daaglikse mites oor borskanker #2
- Daaglikse mites oor borskanker #3
- Daaglikse mites oor borskanker #4
- Daaglikse mites oor borskanker #5
- Daaglikse mites oor borskanker #6
- Daaglikse mites oor borskanker #7
The post Daaglikse mites oor borskanker #9 appeared first on SARIE.