Is jou lewe of dié van iemand na aan jou deur kanker geraak? Deel die storie en inspireer ander, en staan ’n kans om deur 1Life verras te word met die ervaring van ’n leeftyd #StrongerTogether
Vrywaring
Die opinies en ervaringe wat deur die individue in hierdie persoonlike vertellings gedeel word, is geensins daarop gemik om enige produk of diens te bemark of te ondersteun nie – nie kommersieel, in die kleinhandel of andersins nie.
1Life – Changing Lives is die trotse ondersteuner van die #StrongerTogether-veldtog.
Die 1Life All Woman-polis is spesiaal ontwerp om vroue en hul kinders met finansiële hulp by te staan ten tyde van ’n kankerdiagnose, insluitend noodsaaklike voordele om te help in ’n noodgeval. Lees verder vir meer oor die 1Life All Woman-polis en laat ons jou lewe vandag verander.
1Life is ’n gemagtigde finansiële diensteverskaffer (FSP-lisensienommer 24769).
The post Sterker as ons saamstaan #StrongerTogether appeared first on SARIE.