Quantcast
Channel: Gesond – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 219

Eet nóú: boontjie- en saadspruite!

$
0
0

2016 se kragkos is … spruite! 

10 redes waarom jy spruite moet eet:

  1. Dit versterk jou immuunstelsel
  2. Spruite bevat vitamien K, ’n vet-oplosbare vitamien wat ook proteïen bou
  3. Spruite verbeter jou bloedsomloop
  4. Spruite is ’n baie goeie bron van ’n verskeidenheid voedingstowwe soos vitamien B, vitamien E, vitamien C en proteïene wat, danksy die ensieme, makliker deur die liggaam opgeneem kan word, sê dieetkundige Mariza van Zyl.
  5. Die ontkieming van ’n saadjie is ’n wonderlike proses waarby jou liggaam ook kan baat vind: Die ensieme wat betrokke is, help bevorder jou verteringsprosesse! Diegene wat dus normaalweg opgeblaas voel van bone en lensies – en daar is baie sulke mense – vind gewoonlik hul spysverteringstelsels is heeltemal tevrede ná hulle spruite geëet het, sê Mariza.
  6. Spruite kan help om gluten af te breek en proteïene meer verteerbaar te maak
  7. Dit het ’n verhoogde vesel-inhoud
  8. Dit is ryk aan antioksidante
  9. Dit help verlaag allergieë wat algemeen in grane gevind word
  10. Dis ’n gekonsentreerde bron van ’n hele verskeidenheid voedingstowwe en is ’n goedkoop en maklike manier om jou gewone middagslaai in ’n japtrap op te kikker, volgens Mariza.

Kweek jou eie spruite – dit is makliker as wat jy dink!

Bronne: Mariza van Zyl, Style Craze en Raw Juice Guru

Let’s talk sprouts. QUIZ: Let’s name all the different kind of sprouts. Sprouting is essentially the practice of germinating seeds — whether grains, nuts, beans or other kinds of seeds — so that they are easier to digest and your body can access their full nutritional profile. 1. Increases Nutrient Absorption — B12, Iron, Magnesium and Zinc 2. Makes Foods Easier to Digest For many people, eating grains, beans, nuts and seeds is problematic when it comes to digestion and frequently causes inflammation. A major benefit of sprouting is that is unlocks beneficial enzymes, which make all types of grains, seeds, beans and nuts easier on the digestive system. This also helps increase beneficial flora levels in the gut so you experience less of an auto-immune type of reaction when you eat these various forms of seeds. 3. Decreases Antinutrients & Phytic Acid. Sprouting helps to drastically cut down on the level of carcinogens and anti-nutrients present within seeds. Carcinogens, known as aflatoxins, are present naturally within plant foods including peanuts, almonds, corn and other nuts. These can act like toxins within the digestive tract and may cause a range of digestive problems. And anti-nutrients, including phytic acid, have the ability to leach on to minerals and make them unabsorbable by the body. 4. Increases Protein Availability 5. Increases Fiber Content 6. Breaks Down Gluten for Easier Digestibility 7. Helps Reduce Other Allergens Found in Grains Aside from decreasing gluten protein concentrations, sprouting grains has been shown to help reduce other food allergens (especially one called 26-kDa allergen) that is found in grains like rice for example. 8. Increase Enzymes & Antioxidants #sprouts #sprouting #wheatgrass #plantbased #vegan #organic #nongmo #health #instahealth #fitspo #rawprotein #rawfood #foodie #healthychoices #healthyeating #nutrition #mealprep #juicing #greenjuice #toronto #rawjuiceguru #rawvegan #fruitarian #vegansofig #paleo #yoga #yogi #vegetarian   A photo posted by Raw Juice Guru (@rawjuiceguru) on

The post Eet nóú: boontjie- en saadspruite! appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 219

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!