Redes waarom jy gedehidreer is PLUS wenke om meer water te drink
Genoeg water is nie net goed vir jou vel en lyf nie, ons het ook genoeg vloeistof nodig om te oorleef. En wanneer jy gedehidreer (ontwater) is, voel jy werklik sleg. Maar om te min water te drink is...
View ArticleLUISTER: Hoofseun met kanker se inspirerende toespraak
Die hoofseun van ’n seunskool in Nieu-Seeland het tydens sy prysuitdeling ’n emosionele en inspirerende toespraak gelewer. Hoekom maak dié video wêreldwyd opslae? Omdat nie-Hodgkin-limfkanker ’n week...
View ArticleDieetkundige Mariza blog: Maak dít jou bankrot en vetter?
Oor spesiale produkte en “plaasvervangers” wat jou bankrot (en vetter) maak … Die wêreld is deurmekaar. En nie net die kos- en dieetwêreld nie, die hele wêreld. Tensy jy heeltemal van die “grid” af is,...
View ArticleIs versoeters vriend of vyand?
Persoonlik moedig ek nie die gebruik van kunsmatige versoeters aan nie. Maar as jy op ’n behandelingsprogram is waar jy bitter min koolhidrate kan gebruik, kan dit ’n plek hê. Ek verkies dan stevia,...
View ArticleDie dieetkundige sê: Hou só ‘n gesonde Kersfees!
Jy wil jouself die feestyd gate uit geniet. Dieetkundige Andrea du Plessis van Vital vertel jou hoe, en verklap ook haar eie ‘sondetjies’ … Ons gaan dikwels in die feestyd oorboord met die bederfkos...
View ArticleDie dermatoloog sê: Hou só ‘n gesonde Kersfees!
Jy wil jouself die feestyd gate uit geniet. Dermatoloog dr. Izolda Heydenrych van Kaapstad vertel jou hoe, en verklap ook haar eie ‘sondetjies’ … Suid-Afrika het Australië verbygesteek as die land met...
View ArticleDie fiksheidskenner sê: Hou só ‘n gesonde Kersfees!
Jy wil jouself die feestyd gate uit geniet. Fiksheidskenner Stefan Maritz van Port Alfred vertel jou hoe, en verklap ook sy eie ‘sondetjies’ … Vakansietyd is rustyd. Tyd om weg te breek uit jou...
View ArticleKenners sê: Gesonde Kersfees!
Jy wil jouself die feestyd gate uit geniet. Gesondheidskenners vertel jou hoe, en verklap ook hul eie ‘sondetjies’ … Dié artikel is in ons Desember 2014-uitgawe gepubliseer. Prof. Tim Noakes kry ’n...
View ArticleEet sjokolade sonder skuldgevoel
Sjokolade is lank as ’n groot (effens verbode) bederf beskou. Nou wys al meer studies veral donkersjokolade en kakao is goed vir jou gesondheid. Dit kan jou onder meer teen beroerte en hartaanvalle...
View ArticleHier’s ’n wenk: Eet soos die Franse!
Dis geen geheim dat Franse vroue op kaas, wyn, botter en room floreer nie. Hoe ryker, hoe beter! Die Franse aktrise Clémence Poésy erken sy kan nie sonder kaas en donkersjokolade leef nie. En die...
View Article8 oorsake van jou somer-hoofpyn
Moenie dat hoofpyn jou somerpret bederf nie. Somer! Lang, luilekker naweke en vakansiedae waar jy kan swem, piekniek hou en in die son baljaar. Maar soos dit warmer word, vergroot jou kanse op hoofpyn....
View ArticleEet nóú: boontjie- en saadspruite!
2016 se kragkos is … spruite! 10 redes waarom jy spruite moet eet: Dit versterk jou immuunstelsel Spruite bevat vitamien K, ’n vet-oplosbare vitamien wat ook proteïen bou Spruite verbeter jou...
View ArticleMurgpampoentjie-tzatziki met kaaspoffers
Heerlik vir inpak kos werk toe! Pleks van komkommer, gebruik jy murgpampoentjies om hierdie vars tzatziki te maak. Die kaaspoffers is ’n Brasiliaanse lekkerny. Dit word gemaak van tapioka-meel wat jy...
View ArticleSelfs met ADHD kry hy graad
Barend Pienaar (21) het nog altyd geglo met harde werk kan jy enigiets bereik. In 2012 is Barend, wat as kind met ADHD gediagnoseer is, deur die WKOD vereer nadat hy in matriek die hoogste punte vir...
View Article4 dieet-wenke as jy steeds lekker wil kuier
Somer is tyd vir vriende en lekker saam kuier. Maar as jy twee weke lank laat waai met vetmakende, minder gesonde kos, neem dit jou minstens agt weke om weer daardie oortollige gewig af te skud, sê...
View ArticleSomer-mengeldrankie
Sonder of met alkohol – dié drankie bly verfrissend en gee terselfdertyd jou lyf ’n hupstoot met vitamiene en antioksidante. 3/4 k suikervrye limonade 3 e bloubessies en opgesnyde aarbeie 4...
View ArticleWat jy moet weet as jy op die pil is
Voordele Maklik om te neem, bestendige maandstondes en siklus, kan aknee en menstruele simptome verbeter, en verminder risiko vir kanker van die baarmoeder en eierstokke. Jy kan ook jou siklus...
View ArticleRaak só ontslae van jou maag – 3 wenke
Sukkel jy steeds om van daardie vetrolletjie ontslae te raak? Dis nie net oefening wat sorg vir ’n plat maag nie. Hier is 3 goue wenke. Peusel-peusel Moenie verwerkte kosse eet nie. Sogenaamde...
View ArticleAntibiotika – Die donker kant
Beslis dié groot lewensredder, vir sowat 70 jaar al. Maar te veel van ’n goeie ding het altyd sy nadele – toenemende gebruik veroorsaak dat al hoe meer kieme bestand is teen antibiotika. Elke keer...
View ArticleWaatlemoen-mojito
1/2 k waatlemoen-blokkies 1 e heuning 1/3 k vars lemmetjiesap paar kruisementblare 30 ml tequila (opsioneel) Meng alles in menger tot die kruisement gekneus en geurig is. Sit voor met fyngemaalde...
View Article