Quantcast
Channel: Gesond – SARIE
Browsing all 219 articles
Browse latest View live

Waar jy woon kan jou risiko vir ’n hartaanval vergroot

As jy in Gauteng woon, is jou kanse om ’n hartaanval te kry twee keer groter as dié van iemand wat in KwaZulu-Natal woon. In ’n opname* het verreweg die meeste noodoproepe (3 359) vir hartverwante...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Postnatale depressie: Die tekens

Postnatale depressie beïnvloed 10 tot 40% van ma’s. Dit beteken sowat 50 000 nuwe gevalle word jaarliks in Suid-Afrika aangemeld. In Edinburg, Skotland, is ’n ma verlede jaar vir 3 jaar tronk toe...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wat jy moet weet as jy op die pil is

Voordele Maklik om te neem, bestendige maandstondes en siklus, kan aknee en menstruele simptome verbeter, en verminder risiko vir kanker van die baarmoeder en eierstokke. Jy kan ook jou siklus...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kanker, diabetes, oorgewig … ons giftige omgewing!

Hande was met antibakteriële seep is so algemeen, jy doen dit sonder om te dink. Maar so pas is meer as 12 chemikalieë in antibakteriële seep verbied deur die Amerikaanse regering se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jy’s moeg, jy’t krampe? Te min magnesium!

Stres knaag aan jou. Jy is afgemat, slaap nie en sukkel met spierkrampe. Dit klink na die helfte van die mensdom se klagte. Is jou probleem dalk so eenvoudig soos ’n magnesiumtekort? Magnesium is...

View Article


EKSKLUSIEF: Jade Hübner deel fiksheidswenke

Die gewilde Top Billing-aanbieder Jade Hübner is ’n fiksheidsfanatikus en alombekend as “GI Jade”. En nie verniet nie! Komende Saterdag, 1 Oktober, neem sy aan haar eerste driekamp deel by die 30ste...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 redes waarom koffie goed is vir jou

’n Koppie koffie soggens is dalk meer as net ’n energie-inspuiting. Gereelde koffiedrinkers – minder as 5 koppies ’n dag – het ’n kleiner kans om voortydig dood te gaan, volgens nuwe navorsing in die...

View Article

Adele se dieet – en dit wérk glo!

Die Grammy-wenner Adele het dié dieet beroemd gemaak. En by die dag lyk sy net gesonder en gelukkiger. SARIE se dieetkundige, Mariza van Zyl, sê dit kan jou dalk net goed doen! Jy kan glo sowat 3 kg (7...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dít sê jou voete oor jou gesondheid

Jou voete is getroue bondgenote deur dik en dun. Lees jy die tekens reg, kan hulle jou oor jou gesondheid inlig. Dís wat jou voete vir jou probeer sê: 1. Geitjie-voete: Droog, gebars, skilferig = Jou...

View Article


Eet sjokolade sonder skuldgevoel

Sjokolade is lank as ’n groot (effens verbode) bederf beskou. Nou wys ál meer studies veral donkersjokolade en kakao is goed vir jou gesondheid. Dit kan jou onder meer teen beroerte en hartaanvalle...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 natuurlike maniere om meer energie te kry

Gryp jy instinktief na ’n sjokolade, ’n koppie koffie of ’n energiedrankie wanneer jy moeg is? Daar’s gelukkig baie beter, goedkoper, én natuurlike maniere om ’n energie-skop te kry. 1. Eet ontbyt...

View Article

Mites oor borskanker: deel 1

Oktober is borskankerbewustheidsmaand en met soveel mites en verouderde idees in ons kop en op die Internet, is dit dikwels moeilik om feit en verdigsel oor borskanker te onderskei. Prof. Justus...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mites oor borskanker: deel 2

Oktober is borskankerbewustheidsmaand en met soveel mites en verouderde idees in ons kop en op die internet, is dit dikwels moeilik om feit en verdigsel oor borskanker van mekaar te onderskei. Prof....

View Article


Dís hoeveel water jy moet drink

Jou liggaam droog makliker uit as wat jy dink. Dit bestaan uit sowat 60% water en al verloor jy net 1,5% daarvan, is jy reeds effens gedehidreer! Hoeveel per dag? Jy benodig sowat 20 tot 30 ml water...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Doen dié oggendroetine en verloor gewig

Opstaan, opstaan en verloor gewig! Wil jy ’n paar kilogram afskud, meer energie kry en beter voel oor jouself? Dié gesonde oggendroetine is jou eerste tree in die regte rigting. Jy volg gedurig ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mites oor borskanker: deel 3

Is ’n mammogram regtig pynlik? En ’n maandelikse borsondersoek nodig? Wat van ’n gereelde mammogram? Die antwoorde verras jou dalk. Mite: As jy ’n familiegeskiedenis van borskanker het, is daar niks...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoekom het ek géén energie?

Stres knaag aan jou. Jy is afgemat, slaap nie en sukkel met spierkrampe. Dit klink na die helfte van die mensdom se klagte. Is jou probleem dalk so eenvoudig soos ’n magnesiumtekort? Magnesium is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Los vandag jou bra by die huis. Sien hier hoekom!

Los jou bra by die huis vir ’n goeie doel! Vandag is “geen-bra-dag” om bewustheid van borskanker en steun aan diegene wat deur die siekte geraak is, te bevorder. Selfs al het jy ’n familiegeskiedenis...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Peule bo – ook vir gewigsverlies

’n Daaglikse porsie peulgroente kan jou gewig laat afskud, volgens ’n studie in die American Journal of Clinical Nutrition. Dis nou gedroogde ertjies, lensies en keker-ertjies (chickpeas). Nie net laat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 bonusse as jy gewig verloor!

Die somer is om die draai en die winkels is propvol swembroeke. Ja, dink jy, dis tyd om die ekstra kilos vir eens af te skud. Maar o wee, die motivering! Jy weet dis goed vir jou gesondheid om gewig...

View Article
Browsing all 219 articles
Browse latest View live