Dít sê jou voete oor jou gesondheid
Jou voete is getroue bondgenote deur dik en dun. Lees jy die tekens reg, kan hulle jou oor jou gesondheid inlig. Dís wat jou voete vir jou probeer sê: 1. Geitjie-voete: Droog, gebars, skilferig = Jou...
View ArticleStudies wys nóg redes om te oefen
Oefening is nie net vir gewig verloor nie. Ook die gesondheid van jou liggaam en kop wen al die pad. Hier’s nóg vyf redes om te oefen. Geheue soos ’n olifant Oefening word gekoppel aan ’n beter geheue,...
View ArticleSUIKER: Dís wat dit aan jou doen
Ja, jy wéét jy moet minder soetgoed eet. Maar wat gebeur met jou lyf as jy dit oordoen? Hier is agt maniere hoe te veel suiker jou gesondheid kan beïnvloed. Jy gooi dit by jou tee/koffie. Voeg dit by...
View ArticleDié skoen kan jou orgasme kelder
Kan jou hoëhakskoene jou orgasme beïnvloed? En wat is die nuutste oor die G-kol? Masters en Johnson sou stomgeslaan gewees het. William Masters and Virginia Johnson se baanbreker-seksnavorsing in die...
View ArticleInsulienweerstandig? Volg dié gratis eetplan
Sowat 80 % van oorgewig mense is insulienweerstandig, wat dit baie moeiliker maak om gewig te verloor. Insulienweerstandigheid is een van die risikofaktore vir hartsiektes. Dis ook die voorloper van...
View Article10 riglyne om gewig te verloor en dit af te hóú
Die lente is om die draai en dan is die somervakansie hier. Ja, dink jy, dis tyd om die ekstra kilo’s eens en vir altyd af te skud. Maar o wee, die motivering! Moenie in November op ’n hongerdieet gaan...
View ArticleBegin oefen met dié 6 maklike stappe
Jy weet jy moet, maar kom net nie aan die oefen nie? Begin deur daagliks net ’n bietjie meer te beweeg. Hier’s ses maklike stappe: Jy is nié gemaak om heeldag te sit nie. Maar dis presies wat ons...
View ArticleKos vir elke bui – eet jou woede, stres en angs weg
Moeg, geïrriteerd of depressief? Soms wil jy net jou probleme wegeet. En hoekom nie? Daar is immers wetenskaplike bewyse dat sekere kosse jou brein se chemie kan beïnvloed. Moenie verwag jou bui gaan...
View ArticleSlaap & word maer
Dis waar: Slaap jy te min, kan jy gewig aansit. Want dis dan makliker om op ’n groot latte staat te maak om aan die gang te kom. Jy kan oefening oorslaan oor jy te moeg is. En na kitskos smag....
View ArticleAdele se eetplan én verloor gewig
Almal praat oor die Sirt-dieet. Hoekom? Sedert die Grammy-wenner Adele hierdie dieet gevolg het, het sy gewig verloor. Nié net lyk sy fantasies nie, hoewel sy nog altyd fantasties gelyk het, maar sy...
View ArticleMaklike gids: Kry jou somerlyf só
Dis lente en tyd vlieg nou behoorlik vinnig! Die jasse word stuk-stuk weggepak, die langbroeke word kortbroeke en die winkels word vol swembroeke. Ja, somer is op pad – binnekort tyd vir son, swem,...
View ArticlePasop! Dís wat stres aan jou doen
Stres het ons skaduwee geword. Kyk hier wat doen dit aan jou lyf! 1. Jou asemhaling versnel, ’n sneller vir asma, paniekaanvalle, infeksie van die boonste lugweg. 2. Tande: Jy kan daarop kners wanneer...
View ArticleMaak jou libido wakker: 8 maniere hoe
Dis wêreldwyd só: Vroue se seksdrang is aan ’t kwyn. Dalk omdat ons die eise van ’n loopbaan, kinders en eggenoot moet balanseer? Baie kenners meen die antwoord lê nie in ’n botteltjie pille nie –...
View ArticleAltyd moeg? Hier is ’n paar opkikkers
Dokters sê dis ons algemeenste klagte! Gesonde gewoontes (eet, slaap en oefening) is meestal die oplossing. En as jy blitsvinnig ’n bietjie oemf nodig het, probeer dié wenke eerder as koffie. FOTO...
View ArticleSUIKER: Dís wat dit aan jou doen
Ja, jy wéét jy moet minder soetgoed eet. Maar wat gebeur met jou lyf as jy dit oordoen? Hier is agt maniere hoe te veel suiker jou gesondheid kan beïnvloed. Jy gooi dit by jou tee/koffie. Voeg dit by...
View ArticleBorsel jy jou tande verkeerd?
Om mooi spierwit en gesonde tande te hê – en veral ’n Hollywood-glimlag! – bly maar ons almal se begeerte, maar dan moet jy die moets en moenies van tandesorg ken. Begin deur dié drie mites nek om te...
View ArticleLady Gaga in die hospitaal
Die Grammy-wenner Lady Gaga moes haar optrede by Rock In Rio-konsert in Brasilië kanselleer, ná sy in die hospitaal opgeneem is weens erge pyn, berig BBC. Lady Gaga ly nes Selena Gomez aan die...
View ArticleOns beantwoord jou 50 gewigsverlies-vrae (deel 2)
Twitter doen dit in 140 woorde. Ons dieetkundiges, Mariza, Suna, Martie en Suzelle, is nog meer kripties en beantwoord jou mees algemene vrae oor gewigsverlies in minder as 25 woorde. Wêreldwyd is daar...
View Article5 stappe in die oggend en verloor gewig!
Opstaan, opstaan en verloor gewig! Wil jy ’n paar kilogram afskud, meer energie kry en beter voel oor jouself? Dié gesonde oggendroetine is jou eerste tree in die regte rigting. Jy volg gedurig ’n...
View Article