Koppie tee vir elke kwaal
Soms het jy net ’n koppie tee nodig om jou dag op te kikker. En om tee te drink maak jou nie net rustiger nie, dit kan ook help om algemene kwale te verlig! Kamille en gemmer, peperment en salie. Voor...
View Article5 redes waarom koffie goed is vir jou
’n Koppie koffie soggens is dalk meer as net ’n energie-inspuiting. Gereelde koffiedrinkers – minder as 5 koppies ’n dag – het ’n kleiner kans om voortydig dood te gaan, volgens nuwe navorsing in die...
View Article5 mites oor griep
Dis weer die tyd van die jaar dat dié virus jou kan plattrek, sorg dus dat jy jou kant bring om gesond te bly. En moenie jou steur aan al dié mites nie. MITE 1 – Antibiotika kan dit beveg Antibiotika...
View ArticleSterker saam: Twee ongelooflike sterk dogtertjies
Twee jaar gelede het Karla en Emma, toe 10 en agt jaar oud, van hul pappa afskeid geneem. Dié twee blondekoppies moes klein-klein leer om sterk te wees – en hul ma, Emsie Schoeman van George, sê hul...
View Article5 dinge wat jy kan doen om dadelik gesonder te wees
Doen dié 5 maklike dinge om dadelik die gesondheidsvoordele te ervaar. 1. Los die gaskoeldrank Wetenskaplikes is dit eens dat koeldrank bo-aan die lys is van dinge wat jou gewig laat aansit. Dit bevat...
View ArticleStudie wys hoekom gewig nie afbly nie
Jy werk vir maande om daardie ekstra kilo’s af te skud. Eet gesond, vermy sjokolade soos die vloek en oefen vir die vale. Jy verloor die gewig, pas uiteindelik in daardie nuwe jeans en eet weer soos ’n...
View ArticleKen jou medisyne
Daar is ‘n magdom pille op die rak. Maak die lewe vir jouself makliker en ken die drie maniere hoe medisyne geklassifiseer word. Ongeskeduleerd (Skedule 0) • Koop by apteek, supermark,...
View ArticleBang vir wintervet? Ruk jou lyf só reg!
Fikse lywe word in die winter gemaak. Só sê Wendy-Joy Timmes, een van die instrukteurs van Adventure Boot Camp Running Clinic. Dit is min dat iemand regtig van hardloop hou, daarom bied Adventure Boot...
View ArticleWêrelddag vir lupus – die stil siekte
Dit word as die “stil siekte” beskryf. ’n Siekte waar die liggaam sy eie gesonde weefsel aanval. En dikwels neem dit jare om dit te diagnoseer. Vandag is Wêrelddag vir lupus. Wat is lupus? Dis ’n...
View ArticlePrince – in pynpille se greep?
Terwyl die wêreld treur oor pop-ikoon Prince se dood sowat drie weke gelede, vlieg gerugte steeds rond oor die moontlike oorsaak. Dit kan nog weke duur voor die uitslag van die lykskouing bekend is. ’n...
View ArticleSit is slegter as rook – jou oplossing
Baie mense wat op kantoor werk, sit die grootste deel van die dag. Dit benadeel jou gesondheid – selfs al doen jy ekstra oefening. Jy sit heeldag agter die rekenaar, jy sit as jy middagete eet, jy sit...
View ArticleOefeninge vir fermer arms
Die winter is op ons. En dit beteken net twee dinge: laag-op-laag-klere en wintervet. Of ons nou daarvan hou of nie, kom die koue, eet ons sommer meer. Die wyses sê mos hoeka jou bikini-lyf word in die...
View ArticleBorsel jy jou tande verkeerd?
So oud soos my hande, maar nie soos my tande. Dié idioom uit ons kinderdae het lankal in onbruik geraak, want wie slaap nou nog met hul tande in ’n glas langs die bed? Jy sal heel moontlik op jou...
View ArticleJou maag beïnvloed jou brein
Ons het altyd gedink angs en depressie dra by tot maagkwale soos prikkelbaredermsindroom. Maar wat in jou maag gebeur, beïnvloed dalk ook jou brein, skryf ons gesondheidsredakteur Lydia van der Merwe...
View ArticleEet jou verkoue weg
Verkoue laat ons al dekades lank nies en proes – met nog geen kuur beskikbaar nie. Dié ‘superkosse’ kan jou simptome help verlig. En dis wetenskaplik bewys. Hoendersop Ouma was reg! Dit verlig...
View ArticleDilemma: Hoe weet ek my tiener is bipolêr?
Vandag is Bipolêre Bewustheidsdag om die aandag te vestig op dié siekte wat miljoene mense wêreldwyd raak. Mans, vroue, tieners. Bekendes en onbekendes. Mense soos Amanda Strydom en Jan Blohm het al...
View ArticleMoet ek my baas vertel ek is bipolêr?
Vandag is Bipolêre Bewustheidsdag om die aandag te vestig op dié siekte wat miljoene mense wêreldwyd raak. Mans, vroue, tieners. Bekendes en onbekendes. Mense soos Amanda Strydom en Jan Blohm het al...
View Article‘Ek’s besig om my greep te verloor’– joernalis se storie
“Ek is nie ek nie. Ek weet dit. Ek het nog nooit so gevoel nie. Ek is besig om my greep op die lewe te verloor …” Só het die bekroonde joernalis Elsabé Brits vroeër in ’n onderhoud met SARIE haar...
View ArticleIs dit die einde van die bekende kameeltjie, Marlboro-man en ander...
’n Pakkie sigarette sónder die kenmerkende logo van die sigaretmaatskappy daarop? Met net groot, grafiese waarskuwings oor die gesondheidsgevare van tabak? Tabak veroorsaak jaarliks die dood van sowat...
View ArticleEet sop en word maer
Nee, dis nie die alombekende “sop-dieet” wat elke jaar maar weer die ronde doen wat hier te sprake is nie. Geensins. Jy kan in elk geval nie daardie vreeslike afgewaterde sop, wat hoofsaaklik uit kool...
View Article